Dirk van Zyl verkry sy inspirasie vir skryf uit sy eie lewe. Sy oë sien raak wat min mense kan sien, en dit is ‘n gawe wat hy ontvang het. Vanaf sy eerste verhalende gedig, is ek geboei deur sy woorde. As blindes lei het my stom gelaat. Hierdie bundel tydlose gedigte kan ek aanbeveel en as jou eerste liefde die digkuns is, nog te beter. Hierdie tipe bundels is besig om uit te sterf en is definitief ‘n bundel gedigte wat behoue moet bly.
Hoe Paaie Draai
R239.00Dirk van Zyl, is ’n digter wat verhalende gedigte na ons bring. Die stories wat ons so elke dag in ons lewe ondervind, wat jy in ritme kan lees … die waarheid ontbloot deur ’n digter se oë en pen. Die waarheid wat seermaak.

Reviews
There are no reviews yet.