Deur Die Hart Van Ma en Vrou hoop ek om elke vrou daar buite inspirasie te gee. Ek bid dat jy God se liefde sal ervaar en raaksien in alles om jou en met elke situasie wat jou pad mag kruis. ‘n Boek vir elke vrou, ma, ouma, suster, vriendin, dogter….JY vrou, is ‘n stuk goud. JY vrou, is mooi al word jy oud JY vrou, hou op met jouself wroeg
Anderkant depressie is daar lig
Price range: R59.00 through R169.00Ek is vry van die hel van depressie. God alleen kry die eer daarvoor. Ek kan geen tree gee as Hy my nie bewaar van die bose nie.
