Price range: R99.00 through R399.00

Die nuwe era groot verseboek 2020

So met die tyd saam, het die idee van ‘n nuwe Groot Verseboek ontstaan. Ons Groot Meesters was die baanbrekers wat gelei het dat daar vandag meer en meer nuwe digters na vore kom. En ek glo dat hierdie verseboek die brug vorm tussen die Groot Meesters en vandag se digters wat ‘n ander vorm van poësie aan ons bring.
Hierdie is ‘n bundel wat spreek van 38 digters se uitkyk op die lewe, jeugjare, die besef van sterflikheid, speel met woorde, sosio-politiese kwessies, die ontginningsproses van die biologiese en psigologiese wortels van die self en die mens, en die impak en waarde wat woorde op die mens het. Mag die digkuns ewig voortleef in ons harte en deur ons pen.
Samesteller: Heleen Malherbe

PAPERBACK PDF
Clear
Afrikaans
Clear
All Ages
Clear
978-1-92851-500-5 280 2020-09-09 Afrikaans N/A

Meet The Author

o met die tyd saam, het die idee van ‘n nuwe Groot Verseboek ontstaan. Ons Groot Meesters was die baanbrekers wat gelei het dat daar vandag meer en meer nuwe digters na vore kom. En ek glo dat hierdie verseboek die brug vorm tussen die Groot Meesters en vandag se digters wat ‘n ander vorm van poësie aan ons bring.
Hierdie is ’n bundel wat spreek van 38 digters se uitkyk op die lewe, jeugjare, die besef van sterflikheid, speel met woorde, sosio-politiese kwessies, die ontginningsproses van die biologiese en psigologiese wortels van die self en die mens, en die impak en waarde wat woorde op die mens het.Mag die digkuns ewig voortleef in ons harte en deur ons pen.
Samesteller: Heleen Malherbe

Book Type

,

Language

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die nuwe era groot verseboek 2020”