Price range: R39.00 through R139.00

Ella

Ella se lewe was op dreef toe ‘n ramp haar tot stilstand ruk en sy terug moes keer huis toe om na haar ouma om te sien. Wat sy egter nie verwag het nie, is dat die lewe nog ? paar verrassings en vreemde draaie vir haar ingedagte het. Sy word onwillekeurig ingetrek by die lewens van die twee Pastano-broers. Kom stap saam deur die lewens van Ella, Lex, en Lilo.

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
All Ages
Clear
978-1-92851-550-0 122 2021-01-05 Afrikaans N/A ,

Meet The Author

""Ek leef tussen die spore van my kinderdae, omring deur geliefdes, geanker in God – en uit daardie liefde vloei my stories.""

Ella se lewe was op dreef toe ‘n ramp haar tot stilstand ruk en sy terug moes keer huis toe om na haar ouma om te sien. Wat sy egter nie verwag het nie, is dat die lewe nog ? paar verrassings en vreemde draaie vir haar ingedagte het. Sy word onwillekeurig ingetrek by die lewens van die twee Pastano-broers.
Lex en Lilo kry die skok van hul lewe met die aanhoor van hulle pa se testament, wat hulle lewens probeer regeer selfs vanuit sy graf. Jorge Pastano soek n erfgenaam, inruil vir sy miljoene. Lex, die oudste van die twee broers, stel nie in sy pa se geld belang nie en nog minder soek hy n vrou, maar vir Lilo is dit n saak van oorlewing. Hy sal enige iets doen om die erfgeld te bekom, selfs vuil speel as hy moet.
Lex laat hom deur sy ma, wie heimlik smag na n kleinkind, ompraat om op blinde afspraak te gaan. Die meisie met die rooi roos keer sy hele lewe onderstebo.
Lilo probeer alles in sy vermoë om seker te maak sy broer verloor nie sy hart op die pragtige meisie nie, met vêrreikende gevolge…
Kom stap saam deur die lewens van Ella, Lex, en Lilo.

Book Type

, ,

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ella”