Price range: R39.00 through R139.00

Simpel vroumense

Ironies genoeg red die Drieka-vroumens hom elke keer op die een of ander komiese manier uit die mees onaangenaamste situasies. En toe verdwyn hy van die aardbol af.
Een middag hou Drieka ’n geselligheid vir ’n paar vriendinne. En wie bars soos ’n tornado saam met die sestal meisies by haar deur in? Niemand anders nie as Willem.
Lees nou maar self verder hoe Willem dié situasie hanteer…

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
All Ages
Clear
978-1-92851-283-7 112 2019-11-18 Afrikaans N/A

Meet The Author

"n Ware storie los nie net ’n indruk nie — dit laat iets in jou agter wat jy kan dra, koester en mee groei. — Annatjie Sandrock"

Willem van Breda hou niks van vroumense nie. Hy dink hulle sommer simpel goed, lastiger as ’n miljoen vlieë om die konfytpot, Vroumense moet altyd op een of ander manier sy lewe omkrap.
Nou is daar nie net een nie, maar sommer twéé wat besig is om sy lewe oor te neem! As dit nie die een is nie, is dit die ander, soms al twee gelyk wat sy paaie kruis Dis ’n marteling. Hulle is absoluut oral. Op hom, oor hom, langs die pad, by sy vakansie, waar hy dinees bywoon en nou… Ja wraggies, tot in sy kantoor. Al wat hy vra met ’n groot smeek in sy hart, is dat ellendige vroumense van die aardbol af moet verdwyn.
Ironies genoeg red die Drieka-vroumens hom elke keer op die een of ander komiese manier uit die mees onaangenaamste situasies. En toe verdwyn hy van die aardbol af.
Een middag hou Drieka ’n geselligheid vir ’n paar vriendinne. En wie bars soos ’n tornado saam met die sestal meisies by haar deur in? Niemand anders nie as Willem.
Lees nou maar self verder hoe Willem dié situasie hanteer…

Book Type

, ,

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Simpel vroumense”