Kan liefde ’n tweede kans kry wanneer die seer van die verlede nog vars is?’ Karen het lankal geleer om op haar eie te staan. Sy het haar lewe rondom haar klein seuntjie gebou en probeer om die foute van haar verlede agter haar te laat. Tot Ludolf onverwags weer in haar lewe verskyn – en alles wat sy so sorgvuldig weggesteek het, na vore kom. Ludolf het haar nooit vergewe vir wat sy jare gelede aan hom gedoen het nie. Nou het hy boonop ontdek dat hy ’n seun het van wie hy niks geweet het nie. Hy is vasbeslote om sy plek in sy kind se lewe in te neem, al beteken dit dat hy weer met Karen moet baklei. Maar hoe langer hulle gedwing word om saam te wees, hoe moeiliker word dit om die ou gevoelens te ignoreer. Soms moet ’n mens eers deur die seer van gister werk voordat die hart weer kan liefhê.
Towerspel (Toeganklike Grootdruk)
R229.00Rudolf Brink glo nie liefde is vir almal beskore nie, Cariana Zeeman glo dat liefde afleiding bring van haar drome. Kan
twee mense wat glo liefde is nie vir hulle bedoel nie, leer om weer te vertrou? Of sal hulle die grootste geluk van hul
lewe laat verbygaan? ‘n Hartroerende verhaal van genesing, tweede kanse en die moed om jou hart oop te maak vir liefde.

Reviews
There are no reviews yet.