Die opvolger van Duindanser is propvol Liefde, Aksie en Verraad. ‘n Moetlees!
Na sy aanstaande deur ’n slangbyt sterf, verlaat Gerhard Brandt die Kalahari.
Hy ontmoet die beeldskone, skatryk Denise. Dit lyk asof hy weer geluk en liefde gaan vind. Maar die verlede is nie klaar met die swerwer, boer en oud-huursoldaat nie.
Aksie, bloedvergieting en verraad snipper aan sy toekomsplanne. Gaan hy liefde vind, of rol die dobbelsteen van die noodlot, weereens teen hom?
Tyd van die Leeu (Groot Druk)
R319.00In Tyd van die Leeu, deur Sybie Kleynhans, volg ons die lewe van Gerhard Brandt, ’n stoere Vrystaatse boer met ’n
donker verlede en ’n hart vol geheime. Wanneer sy geliefde, Chiara, ‘n Italiaanse magnaat met groot ambisie, besluit om
hulle romantiese idille vir ‘n wêreld van luuksheid en besigheid op te gee, word Gerhard gedwing om sy prioriteite te
hersien. Terwyl spanning tussen hulle toeneem, word hulle lewens ingewikkeld deur die dreiging van kriminele invloede
en politieke spanning binne ’n geheimsinnige beweging…

Reviews
There are no reviews yet.