R169.00

Waar die bloekombome dans

Ek ken ‘n plek waar die bloekombome dans, waar hul my kindweesgeheime in fluisterstem verskans, daar waar die Marico in ʼn kommetjie rus en die berge die hemel passievol kus. Die skrywer se liefde vir Afrikaans en poësie kan gesien word in haar werk, alles wat in haar persoonlike lewe gebeur, mense, omstandighede, die see, berge en bos is alles dinge wat haar inspireer om te skryf. Sy is veral lief vir die bosveld en beskryf haarself as ʼn Bosveld-eva.

PAPERBACK
Clear
All Ages
Clear
978-1-92851-582-1 110 2021-04-07 Afrikaans N/A

Meet The Author

Ek ken ‘n plek waar die bloekombome dans, waar hul my kindweesgeheime in fluisterstem verskans, daar waar die Marico in ʼn kommetjie rus en die berge die hemel passievol kus.

Drienie Kelly (gebore Joubert) is gebore op 19 Maart 1975, te Zeerust in die ou Transvaal. Die skrywer se liefde vir Afrikaans en poësie kan gesien word in haar werk, alles wat in haar persoonlike lewe gebeur, mense, omstandighede, die see, berge en bos is alles dinge wat haar inspireer om te skryf. Sy is veral lief vir die bosveld en beskryf haarself as ʼn Bosveld-eva.

Book Type

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Waar die bloekombome dans”