Dit klink soos ‘n sprokie: Alet, ‘n weduwee, en Bernhard, sjarmant en aantreklik, ontmoet oor die internet en raak smoorverlief op mekaar. Alhoewel Alet oop kaarte met Bernhard speel oor haar lewe en haar kinders, kan dieselfde nie van Bernhard gesê word nie.
Die droom spat aan skerwe wanneer Bernhard in ‘n koma beland en Alet tot haar verbystering agterkom dat hul verhouding op leuens gebou is. As sy geweet het van die dinge wat Bernhard vir haar weggesteek het, sou sy nooit in ‘n verhouding met hom betrokke geraak het nie.
Wat gaan Alet maak met die nuwe inligting? Sy kan nie vir Bernhard konfronteer nie want hy is steeds in ‘n koma. Maar sy maak ‘n ander plan…
‘n Verhaal oor die slaggate van internet-verhoudings.
Bashoek Boek 5
Price range: R69.00 through R169.00Wie gebruik nou ‘n kaart en ‘n kompas as hy wil kyk of hy ‘n skool wil koop?Kom lees saam aan hierdie avontuur wat die Bashoekers lekker aan die raai het.

Reviews
There are no reviews yet.