Janet en Roelien gaan stap en verken die grot, terwyl Jasper draf om fiks te word vir rugby. Kieterkat vergesel hulle en binne die grot is daar ‘n skerp ammoniak reuk, asook spore… Groot katspore.
Die kinders besef nie watter avontuur vir hulle wag nie. Wie of watter dier se spore is daar in die grot? Wat doen die leeuwelpies in die grot, en die leeuwyfie? Is die kinders in lewensgevaar?
Kuns vir koningskleuters
R379.00Kuns vir Koningskleuters is ʼn kaleidoskoop van kleurryke kunsaktiwiteite, interessante wetenskapeksperimente en die deel van die wonderbare Woord van God op ʼn vlak wat kinderharte beslis sal aanraak!

Reviews
There are no reviews yet.