“Kom ons hardloop, die storm is op pad…”
Die vier skoolmaats, Jasper en Janet Ras, saam met boesemvriend Karel Jantjies, en kamermaat, Roelien Karp, vaar die storm nag in om agter die raaisel van die verlate Bashoek te kom. Soos die nag nader sluip en met die storm dreigend in die nabyheid, probeer die kinders uitvind wat die betekenis van die windklokkies is, en die silhoeët in wit wat gedurig soos lokaas voor hulle tergend verskyn.
Nikkie
Price range: R59.00 through R179.00Nikkie Hoffman, ’n lewenslustige jong vrou van Namakwaland, dra die pyn van haar ma se geheimsinnige dood saam. Vertroue is haar grootste struikelblok – iets wat niemand nog reggekry het om by haar te vestig nie. Sy deel ’n huis met die onweerstaanbare Marc Ramsey, wat vasbeslote is om haar hart en waarheid te ontdek. Maar terwyl liefde stadig ontkiem, loer gevaar. Nikkie worstel met emosies, terwyl Marc weet: sy is sy sielsgenoot. ’n Romantiese raaisel vol passie en pyn.

Reviews
There are no reviews yet.