Janet en Roelien gaan stap en verken die grot, terwyl Jasper draf om fiks te word vir rugby. Kieterkat vergesel hulle en binne die grot is daar ‘n skerp ammoniak reuk, asook spore… Groot katspore.
Die kinders besef nie watter avontuur vir hulle wag nie. Wie of watter dier se spore is daar in die grot? Wat doen die leeuwelpies in die grot, en die leeuwyfie? Is die kinders in lewensgevaar?
Storietyd met Tannie Margaret
Price range: R69.00 through R169.00Margaret Barnard neem die jongspan op ‘n verbeeldings reis met hierdie stories. In elke storie is daar ‘n les om te leer. Met die volkleur illustrasies kan dit kinders na ‘n droomwêreld van hulle eie neem.
Kinders wat lees, het baie ondersteuning en aanmoediging nodig. Storietyd met Margaret Barnard is spesiaal geskryf om jong kinders die plesier van lees en die deel van stories te laat ontdek.

Reviews
There are no reviews yet.