Die Jaar van die Draak – en ander kortverhale
Kortverhale soos verskyn in Huisgenoot
Kortverhaal: Verhaal van geringe omvang waarin gewoonlik een enkele hoofgedagte uitgewerk word, waarin, in gekonsentreerde vorm ‘n beslissende moment, krisis van ‘n hele lewe saamgetrek is. (609). HAT, 1965. Die waarheid of verbeelding, werklike gebeure of uitvloeisels van enige nuusberig of gebeure of persoonlikheid wat die oog gevang het. Soms is dit komies, soms hartverskeurend, soms bloot tragies, maar altyd die behoefte om dit wat die oog gevang het, in verhaalvorm neer te pen.
Suid-Afrika is so ‘n diverse land met soveel diverse mense met soveel verskillende persoonlikhede en gewoontes. Kortverhale vertel soveel meer as net verhale wat mondelings oorgedra word. Dit vertel van die mens self.
Madefu Boek 4 Madefu se Veldmanewales
Price range: R89.00 through R219.00Sybie Kleynhans, geliefde skrywer van Potchefstroom se vierde boek in die reeks van Madefu gee soveel lewenswysheid wanneer jy dieper lees. Die liefde vir die veld en diere kom in sy hele reeks voor. Die boek bied groot leesvermaak aan die leser.
…Wat ek weet van liefde is die lag is nou en in ‘n oogknipsel volg die traan, dan volg die eensame verwyt en verwurgende stilte.

Reviews
There are no reviews yet.