Die Jaar van die Draak – en ander kortverhale
Kortverhale soos verskyn in Huisgenoot
Kortverhaal: Verhaal van geringe omvang waarin gewoonlik een enkele hoofgedagte uitgewerk word, waarin, in gekonsentreerde vorm ‘n beslissende moment, krisis van ‘n hele lewe saamgetrek is. (609). HAT, 1965. Die waarheid of verbeelding, werklike gebeure of uitvloeisels van enige nuusberig of gebeure of persoonlikheid wat die oog gevang het. Soms is dit komies, soms hartverskeurend, soms bloot tragies, maar altyd die behoefte om dit wat die oog gevang het, in verhaalvorm neer te pen.
Suid-Afrika is so ‘n diverse land met soveel diverse mense met soveel verskillende persoonlikhede en gewoontes. Kortverhale vertel soveel meer as net verhale wat mondelings oorgedra word. Dit vertel van die mens self.
Tot Oneindig Einde kry
Price range: R49.00 through R109.00Tot oneindig einde kry is ’n storie van liefde, tweede kanse en die
dapper besluit om jou hart oop te maak, al is die pad vorentoe
onseker.

Reviews
There are no reviews yet.