Price range: R79.00 through R199.00

Bladsye van verraad

Lynette se huwelik is op die rand van ondergang oor Johan se verslawing aan glanspapier-verraad. Sy wil skei, maar gee in tot ná sy weermagkamp. Wanneer Johan ernstig gewond uit Angola terugkeer, kom die skokkende waarheid na vore: hy het dalk meer as net haar verraai – dalk ook sy land. Terwyl hy in ’n koma lê, soek sy en die weermag antwoorde. Intussen vind sy steun by Wikus, die medic. Maar geheime van twee generaals en ’n tweeling verander alles.

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
Afrikaans
Clear
All Ages
Clear
978-1-92851-290-5 149 2019-11-16 Afrikaans N/A ,

Meet The Author

Hoe red ’n vrou haar huwelik, as haar man na veertien jaar steeds ’n obsessie het vir naakte lywe op glanspapier. Elke keer wanneer sy met die bladsye van verraad in haar hand staan, is dit vir haar ’n skok en lei selfs tot mishandeling wanneer sy Johan met die bewyse konfronteer. Sy besluit sy het genoeg gehad, sy wil ’n egskeiding hê, maar Johan oorreed haar om te wag tot hy terugkeer na sy drie maande weermagkamp. Johan kom swaar gewond terug vanaf Angola, nadat sy peloton in ’n hindernis gelei is tydens die bosoorlog. Sy staar die koue werklikheid in die oë, as alle vingers na Johan wys. Hy het nie net vir haar mislei nie, maar ook sy land verraai. Sy en die weermag soek antwoorde, wat Johan nie kan verskaf voordat hy uit sy koma ontwaak nie. In die tyd steun sy op Wikus, die medic wat Johan se lewe gehelp red het.
Die besluit wat Lynette later moes neem, kom nie maklik nie.
Dan is daar ook die geheim van twee generaals, wat die leser sal prikkel om familie-geheimenisse uit te pluis tot by tweeling babas wat eendag hulle skoene moet volstaan.

Book Type

, ,

Language

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bladsye van verraad”