Hot

R194.00

Fyn lyn tussen Liefde & Haat

Marcel en Stefan se lewe begin toe hy haar die eerste keer in Graad 1 Sien. Hy kry haar lief met ‘n seunshart, met ‘n liefde wat met die jare groei tot ‘n volwassenheid. Sy leer om hom te haat en te vrees. Sy begin werk ver weg van haar ouerhuis en van Stefan af. Vir nege jaar ontwyk sy hom. Dan loop sy hom weer eendag raak.

978-1-92841-501-5 134 2017-10-09 Afrikaans , ,

Meet The Author

"My doel met my geskrywery is om my lesers goed te laat voel en net dat hulle kan vergeet van alles en dan te sê, dit was ‘n mooi boek, wil graag die volgende een lees."

Marcel en Stefan se lewe begin toe hy haar die eerste keer in Graad 1 Sien. Hy kry haar lief met ‘n seunshart, met ‘n liefde wat met die jare groei tot ‘n volwassenheid. Sy leer om hom te haat en te vrees.

Sy begin werk ver weg van haar ouerhuis en van Stefan af. Vir nege jaar ontwyk sy hom. Dan loop sy hom weer eendag raak. Sy raak halsoorkop verlief op hom. Hy begin dink dat alles nou reg is tussen hulle. Maan ‘n misverstand ontstaan tussen hulle en sy vat weer die pad.

Na ‘n lang tydperk verlang sy huistoe en kom dan terug. Met ‘n skok moet sy hoor dat sy verkeerd was. Stefan wil haar nie weer terughê nie. Alhowel sy hom nog bitter liefhet. Kan Stefan se hart weer sag word vir haar? En kan hy haar vergewe? En die gemeente?

Age Group

Book Type

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Fyn lyn tussen Liefde & Haat”