Price range: R89.00 through R219.00

Bloedspoor

Van beeste wat vrek gemaak word tot moorde, onder andere sy beste vriend. En dan kom die vrae …
Waar pas Erlank in die prentjie in? Gaan Ryan ‘n vrou weer kan vertrou? Is daar satanisme betrokke? Is wraak nodig?

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
Afrikaans
Clear
All Ages
Clear
978-1-77632-655-6 177 2021-08-12 Afrikaans N/A , ,

Meet The Author

Die oomblik toe die wolfhond sag maar dringend knor, is Ryan Flemming wakker. Hy plaas sy regterhand op die Astra .38 Special langs hom op die bedkassie, sy linkerduim huiwer oor die skakelaar van die herlaaibare flits…
Van beeste wat vrek gemaak word tot moorde, onder andere sy beste vriend. En dan kom die vrae …
Waar pas Erlank in die prentjie in? Gaan Ryan ‘n vrou weer kan vertrou? Is daar satanisme betrokke? Is wraak nodig?

Book Type

, ,

Language

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bloedspoor”