Siegfried, ‘n eenstrotse man, leef afgesonder op ‘n strand naby die Kaap, sy hart verstrengel in die verlange na sy verlore vrou, Jovanna. Ná jare van wag op ‘n skip wat haar terug sou bring, begin sy hoop vervaag. Wanneer Lillie, ‘n fyn, dog sterk vrou, in sy lewe verskyn, verander alles. Haar warmte en deursettingsvermoë bring ‘n nuwe doelwit vir hom. Stadig maar seker word hy losgeruk uit sy selfopgelegde isolasie. Die verhaal kronkel deur verlange, aanvaarding en die uiteindelike bevryding van die verlede. Siegfried ontdek ’n nuwe lewe, ‘n familie wat hy nooit verwag het nie en ‘n tweede kans op liefde en tuiskoms. Die Hoop Beskaam Nie is ‘n verhaal van verlore drome, rou pyn en die onverwagte skoonheid van ‘n nuwe begin.
Liefde is ‘n Kuns (Groot Druk)
Price range: R119.00 through R309.00Wanneer Lukas en Nadia oogkontak maak ontplof die universe. Wat ‘n perfekte kombinasie, die Kunsgeskiedenis professor en kuns kritikus. Omstandighede maak dit duidelik dat hulle vir mekaar gebore is. Dan gebeur die onvoorsiene, Nadia kom tot haar eie gevolgtrekking en vlug. Haar paaie kruis met die skatryk cassino eienaar, maar haar hart smag na ‘n man met ‘n donker baard. Sy moet ‘n besluit neem, Heinrich verstaan nie hoekom sy bly weifel nie. Hy verwag ‘n antwoord van haar, hy het haar lief. Wat van Lucas?
Sy sal besluit na die kunsuitstalling. Is dit wat die toekoms vir haar inhou?
Wat van Lucas? Het hy vergeet van die liefde in sy lewe?

Reviews
There are no reviews yet.