In Die stem van ons Eerste Liefdes gee Mari Ströh ʼn stem aan mense se kosbaarste, vreemdste, snaaksste en seerste herinneringe aan eerste liefde. Deur uitnodigings aan mense uit alle vlakke van die samelewing te rig, het sy ʼn mosaïek van ware ervarings versamel – van verliefdheid op ʼn rooi fiets en ʼn stem deur ʼn telefoonhokkie, tot liefde onder die sterre van die Karoo en in verre wêrelddele. Elke verhaal dra die unieke hartklop van sy verteller, maar deur Mari se sensitiewe verwerking en literêre aanslag word hierdie herinneringe saamgeweef tot ʼn bundel vol nostalgie, humor, verlange en hoop. Elke mens onthou ʼn eerste liefde
Kiem en Stinkbos
Price range: R89.00 through R199.00Na twintig jaar vol geheime, pyn en verlange, bevind Zané haarself uiteindelik in Parys op soek na die liefde wat sy nooit kon vergeet nie. ’n Ongewone ontmoeting by ’n klooster bring die hoop om ou wonde te genees—en dalk die pad na ware geluk te vind.

Reviews
There are no reviews yet.