Price range: R79.00 through R209.00

Spaghetti en slaaiblare

(1 customer review)

Hierdie bundel is gebore uit daardie ruimtes – tussen spaghetti wat nooit gekook het nie, en slaai wat skielik genoeg
was. Dit is verhale van mense wat wag, kies, vergeet, of eenvoudig opgee. Van drome wat skemer word, en realiteite wat
vreemd eenvoudig is. Van verwagting wat nie eindig in triomf nie, maar in ’n ander soort vrede. Spaghetti en Slaaiblare
is nie net kos nie. Dis simbolies. Dis die spanning tussen warm en koud, tussen belofte en aanvaarding. Dis wat gebeur
wanneer jy ophou roer, en net kyk. Dis hoe jy leer om te eet wat jy het — en nie met wat jy verwag het nie.

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
Afrikaans
Clear
Adult
Clear
978-1-99743-215-9 169 Afrikaans 2025-11-21 N/A

Meet The Author

Hierdie bundel is gebore uit daardie ruimtes – tussen spaghetti wat nooit gekook het nie, en slaai wat skielik genoeg
was. Dit is verhale van mense wat wag, kies, vergeet, of eenvoudig opgee. Van drome wat skemer word, en realiteite wat
vreemd eenvoudig is. Van verwagting wat nie eindig in triomf nie, maar in ’n ander soort vrede. Spaghetti en Slaaiblare
is nie net kos nie. Dis simbolies. Dis die spanning tussen warm en koud, tussen belofte en aanvaarding. Dis wat gebeur
wanneer jy ophou roer, en net kyk. Dis hoe jy leer om te eet wat jy het — en nie met wat jy verwag het nie.

Book Type

, ,

Language

Age Group

1 review for Spaghetti en slaaiblare

  1. freuhlewille

    Spaghette en Slaaiblare is sonder twyfel die lekkerste boek vol lewenslesse wat ek nog gelees het, een wat ek wens elke mens kon lees en van kon leer, en dit in my moedertaal. Met soveel humor kry Mari dit reg om die leser te laat skaterlag, terwyl jy terselfdertyd waardevolle lesse leer. Ek geniet elke storie so ontsettend baie dat ek dit selfs as opening by vergaderings gebruik vir ‘n lekker lewensles, of sommer net ‘n lekker storie.

    My gunsteling, by ver, is die storie oor die boontjiesop. Interessant genoeg ken ek nog ‘n leser, en sy het net soos ek ‘n gunsteling storie!

    Mari het ‘n talent om te skryf, en ek is so dankbaar dat sy dit met ons deel.

Add a review