Price range: R99.00 through R279.00

Ek is Piet

Wie is Piet? Vir die meeste mense is hy net nóg ’n boemelaar – vuil, mank en sonder ’n adres. Mense kyk weg, trek hul neuse op en stap vinniger verby. Niemand vra vrae nie. Niemand wil sy storie hoor nie. Maar elke mens dra ’n verlede saam. Terwyl Piet sukkel om met ’n besmette wond, honger en vernedering te oorleef, ontvou daar stadig ’n verhaal van verlore drome, gebroke verhoudings en keuses wat ’n lewe onherroeplik verander het. Die wêreld sien net die man langs die straat, maar agter die vuil baard en verslete klere skuil ’n mens met ’n naam, ’n geskiedenis…

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
Afrikaans
Clear
Adult
Clear
978-1-99743-216-6 251 2026-03-30 Afrikaans N/A , ,

Meet The Author

Wie is Piet? Vir die meeste mense is hy net nóg ’n boemelaar – vuil, mank en sonder ’n adres. Mense kyk weg, trek hul neuse op en stap vinniger verby. Niemand vra vrae nie. Niemand wil sy storie hoor nie. Maar elke mens dra ’n verlede saam. Terwyl Piet sukkel om met ’n besmette wond, honger en vernedering te oorleef, ontvou daar stadig ’n verhaal van verlore drome, gebroke verhoudings en keuses wat ’n lewe onherroeplik verander het. Die wêreld sien net die man langs die straat, maar agter die vuil baard en verslete klere skuil ’n mens met ’n naam, ’n geskiedenis – en ’n waarheid wat niemand sou verwag nie. Ek is Piet is ’n aangrypende verhaal oor menswaardigheid, genade en die gevaar daarvan om te vinnig te oordeel. Soms lê die grootste stories juis in die mense by wie ons verbyloop. Want elke “boemelaar” het ’n naam. En elke naam het ’n storie.

Book Type

, ,

Language

Age Group