Adri word op Langverwacht gebore, onbewus van die draaie wat haar lewe sou neem. ’n Verkeerde keuse lei haar na die Karoo, vasgevang in ’n toksiese huwelik met George, wie se donker kant haar en haar kinders se lewens bedreig. Ná vyftien jaar vlug sy na Bredasdorp om nuut te begin. Deur geloof en deursettingsvermoë bou sy ’n veilige lewe vir haar gesin. Jare later bring George se dood onverwags nuwe onrus en geheimenisse wat ou wonde oopkrap.
Wie ‘n skat vind
Price range: R99.00 through R259.00Hoe meer haar lewe bedreig word, hoe meer dring die besef tot haar deur dat sy niemand meer kan vertrou nie – nie haar groep vriende, haar familie, of selfs vir Chrisjan en sy vrou, Nikki, nie.
Hierdie is ‘n hartroerende en opwindende avontuur wat jou van bladsy een tot die einde sal laat raai.

Reviews
There are no reviews yet.