Price range: R89.00 through R209.00

‘n Rooikop vir Kwikkiesdrif

(1 customer review)

Bennet Malan se rustige bestaan op die plaas Kwikkiesdrif word ontwrig wanneer sy geliefde ouma, Belle, n n ernstige val n versorger benodig. Die oplossing kom onverwags in die vorm van Adri Langeveldt n bekwame, selfstandige verpleegsuster met n vurige rooikoptemperament. Saam met haar lewenslustige sussie, Daleen, bring sy n vars dinamiek na die plaas. Met humor, romanse en n tikkie plattelandse intrige ontvou n storie van liefde, tweede kanse en die wonder van die natuur met n donkie genaamd Fiona wat sorg vir n onverwagse kinkel!

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
Afrikaans
Clear
All Ages
Clear
978-1-99145-582-6 159 2025-02-25 Afrikaans N/A ,

Meet The Author

Bennet Malan se rustige bestaan op die plaas Kwikkiesdrif word ontwrig wanneer sy geliefde ouma, Belle, n n ernstige val n versorger benodig. Die oplossing kom onverwags in die vorm van Adri Langeveldt n bekwame, selfstandige verpleegsuster met n vurige rooikoptemperament. Saam met haar lewenslustige sussie, Daleen, bring sy n vars dinamiek na die plaas.

Terwyl Adri en Bennet vir Ouma Belle se welsyn saamwerk, begin hulle n onmiskenbare aantrekkingskrag ontwikkel. Adri is egter versigtig sy het nie tyd vir ingewikkelde verhoudings nie. Bennet, op sy beurt, is n geswore oujongk rel, maar sy hart begin sag word vir die rooihaar verpleegster wat sy plaas en sy lewe omkrap.

Met humor, romanse en n tikkie plattelandse intrige ontvou n storie van liefde, tweede kanse en die wonder van die natuur met n donkie genaamd Fiona wat sorg vir n onverwagse kinkel!

Book Type

, ,

Language

Age Group

1 review for ‘n Rooikop vir Kwikkiesdrif

  1. marsdrey

    Wat het ek op my Vrydagaand gedoen?

    Ek het ‘n Rooikop vir Kwikkiedrif gelees – heel gelees.

    Noleen Ann Fitchet daardie rooikop is ‘n vrou so na my hart. Nou nie dat ek nie dink die eye candy Bennet is enigsins te versmaaie nie …

    ‘n Storie wat lekker lees en jou aandag hou. ‘n Storie waar selfs die ernstige tonele ‘n tikkie humor in het, ek het dit werklik geniet.

    Welgedaan Noleen Ann Fitchet. Hierdie is ‘n moetlees boek!

Add a review