Price range: R99.00 through R239.00

Salvokop

Gaan Janetta met haar skoolliefde trou?
En Minjonette…?
Soms neem die lewe sy eie loop…
n Tere liefdesverhaal van drome en misverstand en sal die liefde weer oorwin?

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
All Ages
Clear
978-1-92841-397-4 193 2018-04-24 Afrikaans N/A ,

Meet The Author

In die vroe jare 60, was Salvokop ‘n spoorweg dorpie. Meeste inwoners was arm spoorweg-werkers. Janetta word by haar pa groot, talent-volle pragtige rooikop. Mario ‘n Italiaanse sanger besoek Suid Afrika, wanneer hy die mooi rooikop sien, verloor hy sy hart. Hulle planne loop skeef as Mario dringend moet teruggaan Itali toe. Omstandighede en mis-verstande skei hulle paaie.
Gaan Janetta met haar skoolliefde trou?
En Minjonette…?
Soms neem die lewe sy eie loop…
n Tere liefdesverhaal van drome en misverstand en sal die liefde weer oorwin?

Book Type

, ,

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Salvokop”