Price range: R99.00 through R249.00

Sterrevegters Boek 3 Die Eerste Sterre Oorlog

Sterrevegters is ’n ruimte-fiksie wat bestaan uit 5 boeke met episodes.

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
Afrikaans
Clear
Teen
Clear
978-1-99145-580-2 196 2025-02-22 Afrikaans N/A ,

Meet The Author

"Daar is lewe in die buitenste ruimte. Die geheim is daar tussen die sterre…"

Episode 1 Die eerste sterre oorlog: Planeet Ude Ramazor, eens verwoes deur kernwapens, het stil geraak totdat Kilner Valkener besluit om sy vader se belofte van wraak na te kom. Met die magtige sterskip, die Dodelike Valk, beplan hy om die planete Zedikiah, Rashida en Talbot op hul knie te dwing.

Episode 2 Skattejagters van planeet Kulasku.
Die geboorte planeet van die Kojoludu-wese ras. Die unieke wesens is bekend vir skattejag. Toe Novo Oestzen die drieduisend-en-een diamant ontdek, los hy die diamant op n doodsgevaarlike planeet om dit later te kom kry. Hy is terug na die planeet, maar alles loop verkeerd

Episode 3 Die versteekte heelal.
Planeet Ozro het n aanvalsteiken geword van vyandige planete om die sonnestelsel van Ozro. Vegters so jonk as twaalf, word saam met volwassenes op ruimteskepe geplaas en die sterre ingestuur om aanvalle teen Ozro af te weer. So ook vegkaptein Willien Icer en haar seun, Edric. Maar hul ruimte-vegskip beland in n suiggat en hulle beland in n versteekte heelal, waar hull te doen kry met n vreemde planeet, en wesens.

Book Type

, ,

Language

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sterrevegters Boek 3 Die Eerste Sterre Oorlog”