Price range: R89.00 through R269.00

Jaar van skandes

AnnMaree beeld in die boek uit van hoe ‘n jong meisie se soeke na ‘n lewe waarvan sy geen kennis dra, en waar sy veroordeel gaan word deur die kerk, gemeenskap en haar ouers. Is gay wees ’n gier? Bid ’n mens dit weg, of word ’n mens so gebore? Dit is van die vrae waarmee Petra worstel.

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
Afrikaans
Clear
All Ages
Clear
978-1-92841-584-8 241 2019-01-18 Afrikaans N/A ,

Meet The Author

AnnMaree beeld in die boek uit van hoe ‘n jong meisie se soeke na ‘n lewe waarvan sy geen kennis dra, en waar sy veroordeel gaan word deur die kerk, gemeenskap en haar ouers. Is gay wees ’n gier? Bid ’n mens dit weg, of word ’n mens so gebore? Dit is van die vrae waarmee Petra worstel.
Boonop sukkel sy om haar boetie se dood, en haar liefling-oupa, Gert, se deurmekaar Alzheimer’s gedagtes te verwerk.
Sy berispe haarself gedurig en hou haar ‘skeefheid’ goed intoom, maar ook net tot Simoney Verwey op Geduld kom intrek. Petra begin verbete spartel om tot elke prys die gevoelens wat sy vir Simoney het, weg te steek.
Op ’n klein dorpie soos Barrydale word ‘moffies’ nie goed ontvang deur die kerk, die gemeenskap, haar skool en veral deur die dorp se afgod dominee nie. Dit lyk vir Petra asof sy al dié water in ’n mandjie kon dra, toe kom Simoney met haar groot blou oë en vertel vir Petra: “Ek is lief vir jou.”
Uitstekende boek om te lees en saam met Petra deur al die emosies te gaan.

Book Type

, ,

Language

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Jaar van skandes”