My wens vir elke leser is eenvoudig:
Maak vir jouself ‘n lekker beker tee of koffie, as jy ‘n vrou is, sit rooi smeergoed aan jou lippe, trek jou “high heels” aan al bly jy in jou Pepstores pajamas. Sit sag en diep en mag jy vernuwe voel as jy die boek neer sit.
As jy mans genoeg is om die boek te vat en te lees, pik maar ‘n traan, jy gaan nie smelt, my wens vir almal is dat jou grense van denke verbreed word en mag jou uitkyk oor lewe in geheel verhelder en mag jy weet wyl jy sag en suutjies sit, God bly nimmereindigend lief vir jou!
Geanker in geloof
Price range: R69.00 through R139.00Hierdie diep deurleefde Afrikaanse dagstukke reik uit na lesers wat soek na genesing, hoop en innerlike rus. Deur rou eerlikheid, geloofsbelydenis en verwondering oor God se hande werk die skrywer om perspektief, vergifnis en selfaanvaarding te bring in ‘n wêreld vol uitdagings.

Reviews
There are no reviews yet.