Price range: R49.00 through R139.00

Skoonlief en die Rockster

Andolene wen die kompetisie en dit gooi haar lewe erg deurmekaar. Nie net alleen moet sy Charlene se woede en haat hanteer nie, maar ook die wete dat sy van Heinrich sal moet vergeet, veral toe dit uitkom dat Nicky se van eintlik óók Malan is en dat Heinrich langs haar waak toe sy geboorte skenk aan ’n seun.Charlene se woede bou op tot ’n punt waar sy nie meer beheer het oor haar optrede nie en Andolene moet ’n duur prys daarvoor betaal.

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
Afrikaans
Clear
All Ages
Clear
978-1-92851-255-4 121 2019-09-05 Afrikaans N/A

Meet The Author

Andolene Myburgh word deur haar tweelingsuster, Charlene, oorreed om saam met haar aan die Mejuffrou Ultima skoonheidskompetisie deel te neem. In die finale week, ontmoet sy vir Lincoln Ray, die berugte rockster met ’n reputasie wat hom vêr vooruitloop. Andolene leer egter die ware mens – Heinrich Malan – ken. Heinrich is egter deel van Lincoln. Daar is ook Nicky Schultz, die meisie wat saam met Lincoln Ray bly en optree.
Andolene wen die kompetisie en dit gooi haar lewe erg deurmekaar. Nie net alleen moet sy Charlene se woede en haat hanteer nie, maar ook die wete dat sy van Heinrich sal moet vergeet, veral toe dit uitkom dat Nicky se van eintlik óók Malan is en dat Heinrich langs haar waak toe sy geboorte skenk aan ’n seun. Charlene se woede bou op tot ’n punt waar sy nie meer beheer het oor haar optrede nie en Andolene moet ’n duur prys daarvoor betaal.

 

Book Type

, ,

Language

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Skoonlief en die Rockster”