Price range: R99.00 through R199.00

Hoe gee Ystervarke Drukkies

Hoe gee Ystervarke Drukkies? is ‘n bundel verhale wat die hart tref waar dit die kwesbaarste is. Van gebroke verhoudings en onverwagte verlies tot oomblikke van humor, vergifnis en menslike verbondenheid – elke verhaal neem die leser op ‘n reis deur die skerp penne waarmee die lewe ons soms steek, maar ook deur die warmte van die drukkies wat ons tog vind.
Met karakters wat eg voel en situasies waarin elke leser iets van hulself sal herken, herinner hierdie bundel ons dat selfs die seerste mense steeds verlang na liefde, begrip en ‘n plek om te behoort.
Hierdie is verhale wat jou sal laat glimlag, laat dink en soms stilweg ‘n traan laat wegvee.

PAPERBACK PDF
Clear
Afrikaans
Clear
Adult
Clear
978-1-99748-348-9 148 2026-09-23 Afrikaans N/A ,

Meet The Author

Hoe gee Ystervarke Drukkies? is ‘n bundel verhale wat die hart tref waar dit die kwesbaarste is. Van gebroke verhoudings en onverwagte verlies tot oomblikke van humor, vergifnis en menslike verbondenheid – elke verhaal neem die leser op ‘n reis deur die skerp penne waarmee die lewe ons soms steek, maar ook deur die warmte van die drukkies wat ons tog vind. Met karakters wat eg voel en situasies waarin elke leser iets van hulself sal herken, herinner hierdie bundel ons dat selfs die seerste mense steeds verlang na liefde, begrip en ‘n plek om te behoort. Hierdie is verhale wat jou sal laat glimlag, laat dink en soms stilweg ‘n traan laat wegvee.

Book Type

,

Language

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Hoe gee Ystervarke Drukkies”