Price range: R79.00 through R179.00

Sukkelariteit

Of jy nou self in die sekuriteitsbedryf was of nie, hierdie boek is ‘n absolute moet vir diegene wat bietjie meer wil weet van hoe dinge in daardie bedryf was deur die oë van die skrywer wat dit alles deurgemaak het. Dis ‘n boek gevul met ‘n lag, ‘n traan en ook ‘n paar senutergende oomblikke.

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
All Ages
Clear
978-1-77632-656-3 131 2021-08-06 Afrikaans N/A ,

Meet The Author

36 Lekkerlees Staaltjies
Of jy nou self in die sekuriteitsbedryf was of nie, hierdie boek is ‘n absolute moet vir diegene wat bietjie meer wil weet van hoe dinge in daardie bedryf was deur die oë van die skrywer wat dit alles deurgemaak het. Dis ‘n boek gevul met ‘n lag, ‘n traan en ook ‘n paar senutergende oomblikke. Die skrywer neem die leser nie bloot op ‘n agter die skerms toer nie, maar vleg die gebeure in elke staaltjie vervat, met die gepaardgaande emosies waardeur hy self moes werk. Die lag oortref die hartseer by verre en hierdie boek is ‘n kleinood vir enige koffietafel. Breek so bietjie weg van die alledaagse rumoer en kom reis saam deur die oë van iemand wat hierdie dinge eerstehands beleef het.
Die skrywer kan ook op Facebook gevolg word op sy blad, ‘Maar net Mens’ waar daar lekker saam gekuier word.

Book Type

, ,

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sukkelariteit”