Price range: R59.00 through R149.00

Die Snypoort Ridders in die wildsplaas avontuur

In hierdie tweede uitgawe in die reeks oor die manewales van die Snypoort Ridders, bevind die dapper seuns en meisies van Snypoort se eie bende, hulself weer in ’n ongemaklike situasie – hierdie keer saam in een bende.

Die Snypoort Ridders in die Wildsplaas Avontuur, beloof om die leser saam te neem op ’n heerlike, aksiebelaaide uitstappie na plekke waar die Ridders eerder moes wegbly. Die Snypoort Ridders wegbly? O nee! Nie hierdie dapper seuns en meisies nie!

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
All Ages
Clear
978-1-92851-586-9 86 2021-03-29 Afrikaans N/A , ,

Meet The Author

In hierdie tweede uitgawe in die reeks oor die manewales van die Snypoort Ridders, bevind die dapper seuns en meisies van Snypoort se eie bende, hulself weer in ’n ongemaklike situasie – hierdie keer saam in een bende.
Wat begin het as ’n doodonskuldige skoolkamp op ’n wildsplaas, wel, so onskuldig soos ’n kamp kan wees waar die Ridders in die omtrek is, ontvou ’n verhaal van moed, durf en daad. In ’n poging om goed te doen, beland hulle in die visier van ’n groep misdadigers. Hoe gaan die Ridders hierdie uitdaging oorkom? Is dit moontlik vir ’n kinderbende om helde te word?
Die Snypoort Ridders in die Wildsplaas Avontuur, beloof om die leser saam te neem op ’n heerlike, aksiebelaaide uitstappie na plekke waar die Ridders eerder moes wegbly. Die Snypoort Ridders wegbly? O nee! Nie hierdie dapper seuns en meisies nie!

Book Type

, ,

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Snypoort Ridders in die wildsplaas avontuur”