Price range: R59.00 through R99.00

Rympies vir klein duimpies

Kinders groei speel-speel op en ons as ouers moet rym en vers gebruik om die kind te stimuleer tot ryke woordeskat en kreatiwiteit. Elna van Zyl bring in hierdie boekie Rympies vir Klein Duimpies kleuterpret soos min.

PAPERBACK PDF
Clear
All Ages
Clear
978-1-92851-313-1 58 2020-04-01 Afrikaans N/A ,

Meet The Author

Kinders groei speel-speel op en ons as ouers moet rym en vers gebruik om die kind te stimuleer tot ryke woordeskat en kreatiwiteit. Elna van Zyl bring in hierdie boekie Rympies vir Klein Duimpies kleuterpret soos min.
TRAPSUUTJIE
Jy mik hier en mik daar,

kleur hier en kleur daar.

Skiet jou lange tong

soos ’n pieng-pong,

terwyl jou oë draai van Oos na Wes

skiet jou tong nou na regs!

Book Type

,

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Rympies vir klein duimpies”