Price range: R39.00 through R139.00

Karla

“Mamma! Mamma!” gil Karla op haar hardste. “Juan wil nie my pop gee nie! Jy is gemeen Juan. Ek hoop jou kop ontplof, jy dink in elk geval te veel van jouself.” Juan lag, dis vir hom prettig as daardie groen ogies so blits. Wie weeet wat die toekoms inhou vir Karla.

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
All Ages
Clear
978-1-92841-336-3 149 2018-07-17 Afrikaans N/A , ,

Meet The Author

""Ek leef tussen die spore van my kinderdae, omring deur geliefdes, geanker in God – en uit daardie liefde vloei my stories.""

“Mamma! Mamma!” gil Karla op haar hardste. “Juan wil nie my pop gee nie! Jy is gemeen Juan. Ek hoop jou kop ontplof, jy dink in elk geval te veel van jouself.” Juan lag, dis vir hom prettig as daardie groen ogies so blits. Hy beter haar pop gee, voor háár kop gaan ontplof. Hy hoor Karla se ma in die gang afkom, gooi die pop neer en maak dat hy wegkom, maar eers steek hy vir haar tong uit.“Aaarggghh, Mamma!”Maar dis te laat, hy is lankal weg.“Wat skree jy so, Karla?” vra haar ma. Sy ken natuurlik die antwoord, net een mannetjie kan haar dogter so ontstel, dis Juan Willemse, die voorman Johan se seun. Hy terg haar graag.“Dis Juan, Mamma!” Sy huil nou van frustrasie. “Hy wil nie my pop gee nie.”

Book Type

, ,

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Karla”