R139.00

Ons bid laslappies

“Op ’n snikhete somersdag, as die middag traag oorgaan in die vroeë aand en daar sak ’n reënbuitjie uit om mens, dier en grond te lawe, en ek voel die koel reëndruppels op my vel, so is gebed vir my.” ’n Eenvoudige en gemaklike samestelling van die belangrikste aspekte rakende gebed, op so ’n wyse dat dit toeganklik is vir enigepersoon van 10 tot 80 jaar oud.

PAPERBACK
Clear
All Ages
Clear
978-1-92851-570-8 78 2021-03-10 Afrikaans N/A

Meet The Author

“Op ’n snikhete somersdag, as die middag traagoorgaan in die vroeë aand en daar sak ’nreënbuitjie uit om mens, dier en grond te lawe,en ek voel die koel reëndruppels op my vel,so is gebed vir my.”’n Eenvoudige en gemaklike samestelling van diebelangrikste aspekte rakende gebed,op so ’n wyse dat dit toeganklik is vir enigepersoon van 10 tot 80 jaar oud.
Eyjafjalla (spreek uit: Eijafijatla – Yslandiese vulkaan)woon vir nog ‘n rukkie in Mpumalanga waar sy ‘npraktyk het as geregistreerde berader en skoolhoof isby die beste klein, Engelse privaatskool in die land.Sy het drie kinders, een in Skotlanden twee op pad soontoe.Waar die pad haar gaan heen lei is nog duister,maar dit sal beslis WOW wees!

Book Type

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ons bid laslappies”