R169.00

Die sitkamer se lig brand

Ek hou van mense en hulle belewenisse. Ek lees graag en ek het baie dinge wat ek graag wil hê andere moet lees, deels om lewenslesse met hul te deel, om hul te laat lag en veral om hulle te laat moet skep. Ek is nie ‘n motiveringspreker nie, maar ek kan andere deur my lewenservaringe motiveer, want as ek kon, dan kan jy. Ek is ‘n reisiger en sal my nooit aan ‘n enkele plek kan bind nie. ‘n Huis is ‘n slaapplek, die wêreld is waar ek wil beweeg.

PAPERBACK
Clear
All Ages
Clear
978-1-92851-361-2 110 2020-07-12 Afrikaans N/A ,

Meet The Author

Ek hou van mense en hulle belewenisse. Ek lees graag en ek het baie dinge wat ek graag wil hê andere moet lees, deels om lewenslesse met hul te deel, om hul te laat lag en veral om hulle te laat moet skep. Ek is nie ‘n motiveringspreker nie, maar ek kan andere deur my lewenservaringe motiveer, want as ek kon, dan kan jy. Ek is ‘n reisiger en sal my nooit aan ‘n enkele plek kan bind nie. ‘n Huis is ‘n slaapplek, die wêreld is waar ek wil beweeg.
Ek is ‘n geregistreerde berader met ‘n privaat-praktyk, maar nuwe uitdagings trek my soos ‘n magneet, so ek het ‘n ekstra graad in onderwys gedoen en is tans skoolhoof by ‘n klein Engelse privaatskool. Ek hou van tale, en alhoewel ek net Afrikaans en Engels kan praat, lees ek Nederlands en Duits en leer ek myself om Frans en Noorweegs te lees. My toekoms is tans duister, maar uit ondervinding weet ek dit gaan WOW uitdraai.

Book Type

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die sitkamer se lig brand”