Never should any individual be a casualty of somebody else’s mistake. Yet we are. And at no point in time should we wake up that we may not be who we think we are. Yet it happens.
For more than fifty years I battled in silence… not even knowing I was battling. All I knew was that there was a raging fire inside me, seeking to devour me… a fire I could not control. I could not seek help because I did not know what I needed help for. Then slowly things started unfolding, agonisingly cutting through my innermost being, piercing soul. The fifty-year-old me was still cuddling the five-year-old Bernard Robin October, desperately refusing to let him go. I just could not allow him to be hurt again, even if it had dire consequences for me at times. This book tells the journey of Little Bernard and me. We made it through, just barely. We could finally part in peace even without finding all the pieces, having dealt with the pain. I am sincerely hoping that my story will help others who might be challenged with the same pain, fighting the same ordeal.
The process is painful, but the product priceless!
Deurleefde dekades
Price range: R119.00 through R239.00Die verse en rubrieke in hierdie bundel saamgevat is geskryf tydens ons saamweestye en ná my man, Chris, se dood. Ons liefde vir mekaar, die natuur en ons daaglikse lewe word hierin weergegee.
Anderdag praat ek en ‘n vriendin oor mans. ‘n Man moet mens veilig laat voel stem ons altwee saam. As jy nie veilig voel nie, kan jy maar los. Veilig omdat jy weet hy sal saans seker maak al die deure is gesluit. Veilig omdat hy dié dinge onthou wat jy vergeet. Veilig omdat jy weet sy doen is beter as sy sê. Hy praat nie baie nie, hy doen baie. Hy kyk dat daar gereeld ‘n heerlike bottel Fenjal vir my in die badkamer is, hy koop hondekos as die sak begin leeg raak. Hy weet wat in die wêreld aangaan. Mens kan hom na enige plek toe vat, hy sal weet wat om vir wie te sê en ook wanneer hy net niks moet sê nie. Dis wat so lekker is van hom. Mens kan hom vertrou met jou lewe, jou buie en jou drome.

Reviews
There are no reviews yet.