Ek wil graag die lesers oud en jonk terug neem in tyd. Vir die ouer garde om bietjie nostalgie te belewe en vir die jonger geslag om insae te hê in die ou dae.
Vir baie gesinne was `n eie motor `n absolute luukse. Treinry was die algemene vervoermiddel, veral vir die spoorwegmense. Vandag hunker baie mense terug na daardie tyd en wil graag stories hoor uit die tydperk. Graag deel ek my persoonlike herinneringe, ervarings en staaltjies met die leser. Baie mense sal hulleself hiermee kan vereenselwig.
Al die vertellinge is uit persoonlike ervaringe.
Lang Storie Kort te Maak
Price range: R99.00 through R269.00Kom beleef die opwindende, hardegat, doelgerigte, snaakse unieke manier van sê met Jos!Lag is goed vir die gemoed!Jos is ook lief vir Langenhoven.Net so erg oor Afrikaans.Dink buite die boks. Langenhoven het gesê: “Bly hy kan nie net spel nie! Ek ook, want ek kan skryf – vertel!” Lang storie kort te maak – my kinders vra altyd:“Hoekom sê Pa so – en dan gesels Pa nog so lank?”
Storieverteller!
Ware lewensgetroue Fraserburg, KAROO stories wat bewaar moet word Sy omgee en liefde vir mense het hom laat skryfSoos hy skryf geniet, geniet hy detail in AL SY WARE VERHALE Opgedra aan Afrikaans wat 2025 – 90 jaar oud is! Daniël Lötter dankie vir die motivering om my 2 de boek te laat druk!Voor die klippe dit uitroep is my Face Book blad – sluit gerus aan!

Reviews
There are no reviews yet.