Price range: R99.00 through R399.00

Bywoner

Hoekom Bywoner as die Meyers stinkryk is? Waarom boer hulle op ‘n koopplaas ver van hulle erfgrond? Skud u leesvere reg vir ‘n nostalgiese storie oor plaaslewe, hede en verlede. Verhoudings, liefde, vreugde, teleurstelling, angs, verraad en moord. Versmelt met die lewe van ‘n rotsvaste boer en sy eggenote, Alexis. Briljant, mooi en spelerig, die spil waarom die storie draai.

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
Afrikaans
Clear
All Ages
Clear
978-1-99145-549-9 577 2024-11-25 Afrikaans N/A ,

Meet The Author

Hoekom Bywoner as die Meyers stinkryk is? Waarom boer hulle op ‘n koopplaas ver van hulle erfgrond? Skud u leesvere reg vir ‘n nostalgiese storie oor plaaslewe, hede en verlede. Verhoudings, liefde, vreugde, teleurstelling, angs, verraad en moord. Versmelt met die lewe van ‘n rotsvaste boer en sy eggenote, Alexis. Briljant, mooi en spelerig, die spil waarom die storie draai.
Word groot saam met hulle vier kinders: Tobias, Blanche, Aldo en Vicky. Altyd Vicky. steek u kop in ‘n miernes karakters, sienlik en onsienlik. OnsFrans en DwarsFrans. Japan en Bharat Naran. Twicey en blinde Dries, en vele meer. Moordend jaloerse troeteldiere, mensvreter krokodille, lastige bobbejane, rondloper seekoeie, husse met lang ore, helms, tokkelossies, trolle, voorvaders en engele.

Book Type

, ,

Language

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bywoner”