Price range: R99.00 through R309.00

Die lewe is ‘n lied

Elke storie of gedig in hierdie bundel is geïnspireer deur die een of ander liedjie. Waarom nou juis ’n liedjie? Want die lewe is ’n lied, en elke lied vertel sy eie storie.
Musiek is oral om ons. Dit is nie bloot net woorde met ’n wysie nie, dit vertroos en inspireer jou, bepaal soms jou gemoedstemming, laat jou goed voel. Soms maak dit jou ook hartseer, herinner jou aan dit wat eens was.
Jou gunstelingliedjie verplaas jou na ’n spesifieke plek, gebeurtenis of ’n bepaalde tyd in jou lewe. Musiek is die ritme van ons bestaan.
Ria Richards

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
Afrikaans
Clear
All Ages
Clear
978-1-77632-698-3 284 2021-10-18 Afrikaans N/A

Meet The Author

Hierdie is weereens ’n puik bundel met stories en gedigte, saamgestel en gepubliseer deur Malherbe Uitgewers.
Baie keer vra mense hoekom ’n skrywer skryf of dig.
Vir die meeste van ons bring dit hoop, dien as ’n pleister op ’n gebroke hart en laat jou weer aan eendag glo wanneer ’n traumatiese gebeurtenis lewens onderstebo keer.
Elke storie of gedig in hierdie bundel is geïnspireer deur die een of ander liedjie. Waarom nou juis ’n liedjie? Want die lewe is ’n lied, en elke lied vertel sy eie storie.
Musiek is oral om ons. Dit is nie bloot net woorde met ’n wysie nie, dit vertroos en inspireer jou, bepaal soms jou gemoedstemming, laat jou goed voel. Soms maak dit jou ook hartseer, herinner jou aan dit wat eens was.
Jou gunstelingliedjie verplaas jou na ’n spesifieke plek, gebeurtenis of ’n bepaalde tyd in jou lewe. Musiek is die ritme van ons bestaan.
Ria Richards

Book Type

, ,

Language

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die lewe is ‘n lied”