Price range: R159.00 through R379.00

Nutria met ‘n bajonet volume 1

Van swoeg in bruin uniform, wat amptelik bekend gestaan het as nutria, oor klipkoppe, deur doringruigtes, tussen Namibduine en in Caprivisand. Van oorlogvoering. Van studentelewe en plan maak vir oorleef. Liquorice, soetkoekies, tabak en drank.
Hoe ‘n vrou se lyf kan verlei. Net n baie dapper man trou met ‘n mooi vrou. Selfs moor vir haar.

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
Afrikaans
Clear
All Ages
Clear
978-1-99123-273-1 341 2023-05-22 Afrikaans N/A ,

Meet The Author

Nutria is gister se storie met vandag se gif in twee dele geskryf. Die storie is twee rokies uit een vuurtjie. Die parallelle lewensverhale van Fanie Meiring. ‘n Jongeling wat tydens Die Vergete Bosoorlog, 1966 tot 1989, sy verpligte diensplig as infanteris deurloop het en daarna ? lewe moes maak wyl hy, jaar na jaar, opgeroep is om weermagkampe soms verdere opleiding, dikwels operasionele diens te doen, tot hy nie meer so jonk was nie. Die weermag van destyds was nie vir sissies nie. Terwille van outentisiteit is die taal dus plek-plek kru en nie geskik vir minderjarige n g sensitiewe lesers nie.Nutria Volume 1 is die storie van ? sestienjarige ho rskoolseun vol testosteroon en oorlogromantiek wat registreer vir diensplig in die infanterie. Van swoeg in bruin uniform, wat amptelik bekend gestaan het as nutria, oor klipkoppe, deur doringruigtes, tussen Namibduine en in Caprivisand. Van oorlogvoering. Van studentelewe en plan maak vir oorleef. Liquorice, soetkoekies, tabak en drank.
Hoe ‘n vrou se lyf kan verlei. Net n baie dapper man trou met ‘n mooi vrou. Selfs moor vir haar.

Book Type

, ,

Language

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Nutria met ‘n bajonet volume 1”