Haar naam is Marizka Coetzer. Sy is ‘n joernalis. Sy is Uitgewerp.
Sy naam is Le Roux Steyn en nadat hy staatsgetuie gedraai het. is hy in Mei, 25 jaar tronkstraf opgelê.
Sy word beskuldig van ’n onprofessionele verhouding met hierdie veroordeelde Krugersdorp-moordenaar.
Sy is tot in die media beskryf as die “Hoernalis”.
Dit is nou Marizka se beurt, om In hierdie boek die storie agter die storie te vertel, met feite wat nog nie die lig van dag gesien het nie.
Is Marizka nogsteeds verlief op Le Roux? Wat gaan in haar kop aan? Wat was die rede vir die moorde? Wie was die slagoffers? Wat is die waarheid?
Outcast
Price range: R89.00 through R289.00The inside scoop on the Krugersdorp appointment murders.
Instead of writing the story, she became the story. Outcast. She is Marizka, a journalist with a keen nose for a story. He is Le Roux, one of six suspects responsible for 11 gruesome murders in one of the most bizarre crime stories to hit South Africa.

Reviews
There are no reviews yet.