Ek ken van innie emmers pis en een of twee maaltye per dag mis, but dis eienaardig cause ek voel glad nie minderwaardig as diegene wie dit makliker het as ek nie.
Megan Adendorff, beter bekend as Dis Megizay het grootgeword in Amstelhof en dit dien as bewys dat rose uit konkryt kan groei. Sy skryf oor wat sy voel, ervaar, sien en ook waarvan sy hoor. Skryf is haar toevlug. Skryf is wie Megizay is.
Hartsgedagtes
R229.00Dirk van Zyl verkry sy inspirasie vir skryf uit sy eie lewe. Sy oë sien raak wat min mense kan sien, en dit is ‘n gawe wat hy ontvang het.

Reviews
There are no reviews yet.