Price range: R99.00 through R239.00

Duindanser

Hoe gaan Gerhard se seer, bloedpad loop en gaan hy en die duindanser ooit geluk vind?

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
All Ages
Clear
978-1-99123-238-0 201 2023-01-09 Afrikaans N/A , ,

Meet The Author

Moord Bedrog Aksie Romanse
Gerhard Brandt is n jagter, oud-huursoldaat, avonturier en boer. Hy besoek die Kalahari waar hy onwettige diamante wil koop en in die maanlig sien hy n beeldskone meisie op die kruin van n duin dans. Hy word aangeval en vir dood gelos, die duindanser vind hom en daar begin sy avonture.Moord, bedrog, aksie, verraad en romanse wat oor die land strek.
Hoe gaan Gerhard se seer, bloedpad loop en gaan hy en die duindanser ooit geluk vind?

Book Type

, ,

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Duindanser”