Price range: R119.00 through R319.00

Hittegolf

Rick het egter groter probleme as om net vir Amy te oortuig dat hulle saam ’n toekoms kan hê, want die rustigheid daar in die Karoo word ernstig bedreig deur ’n gewetenlose sindikaat wat nie gaan toelaat dat iemand in hulle duiwelspad kom, nie.
Gaan Rick en Amy al hierdie probleme kan oorbrug?

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
All Ages
Clear
978-1-92851-238-7 283 2019-08-12 Afrikaans N/A , ,

Meet The Author

Adjudant-offisier Rick Terblanche kom op Parkersrus aan, ’n gasteplaas in die middel van die Groot-Karoo, om weg te kom van ’n trauma wat hom byna sy lewe gekos het.
Hy is ’n hondehanteerder, maar sy hond, Ruben, skep ’n wesenlike probleem omdat Amy Parker, die meisie in beheer van die gasteplaas, doodbang is vir honde. Dit kos heelwat oorreding van Rick om haar te laat instem dat Ruben daar mag bly.
Na slegs ’n kort rukkie, weet Rick dat Amy die vrou is wat hy wil hê, maar Amy het al vantevore seergekry en sy is nie bereid om so maklik te vertrou nie. Rick weet wat hy wil hê en daar is ’n hewige chemiese reaksie tussen hulle waarteen Amy nie bestand is nie. Rick is ’n stadsmens… Amy ’n plaasmeisie. Dit dreig om enige moontlike verhouding in die kiem te spoor.
Rick het egter groter probleme as om net vir Amy te oortuig dat hulle saam ’n toekoms kan hê, want die rustigheid daar in die Karoo word ernstig bedreig deur ’n gewetenlose sindikaat wat nie gaan toelaat dat iemand in hulle duiwelspad kom, nie.
Gaan Rick en Amy al hierdie probleme kan oorbrug?

Book Type

, ,

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Hittegolf”