R279.00

Koningin van die see (Grootdruk)

Wanneer ’n droom jou roep, moet jy soms die golwe trotseer om jou bestemming te bereik.

978-1-99748-384-7 253 2026-10-08 Afrikaans , , ,

Meet The Author

Annabelle da Silva is ’n jong vrou met ’n hart wat ritme ken en ’n droom wat groter is as die klein wêreld waarin sy grootgeword het. In die pragtige kusdorpie Cudillero is haar familie haar veilige hawe – maar tradisie en oorbeskerming dreig om haar drome te kelder. Haar grootste passie is dans. Sy droom daarvan om die wêreld te sien, nuwe danse te leer en eendag beroemd te wees. Wanneer haar pa weier om haar toe te laat om alleen na Indië te reis, staan Annabelle voor ’n onmoontlike keuse: gehoorsaam sy haar familie, of volg sy haar hart? Annabelle da Silva se reis neem haar verder as wat sy ooit kon droom – oor ’n gevaarlike oseaan, deur vreemde lande en na mense en kulture wat haar lewe vir altyd verander. Maar die see hou sy eie geheime, en die noodlot wag geduldig.

Book Type

Language

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Koningin van die see (Grootdruk)”