‘n Droom vir Marilaine is die verhaal van ‘n vrou in haar laat vyftiger jare. Haar lewe was nooit net maanskyn en rose nie. Sy moes van vroeg af leer hoe om op haar eie voete te staan.
Marilaine word dan skielik afbetaal by haar werk. Sy is onseker oor wat die toekoms vir haar inhou. Hierdie skielike omwenteling laat haar twyfel in haarself. Gelukkig is dit van korte duur. Haar goeie vriendin kom met ‘n voorstel wat haar hele lewe ten goede omverwerp.
Sy leer van vooraf wat dit is om op die Here te vertrou. Sy pluk dan ook die vrugte van haar geloof.
‘n Roman wat by die alledaagse vrou, aanklank sal vind.
Vabond
Price range: R229.00 through R389.00Met intense karakters, grafiese beskrywings en ‘n spanningslyn wat lesers op die punt van hul sitplekke hou,is ‘Vabond’ ‘n roman wat nie net vermaak nie, maar ook ‘n kragtige sosiale kommentaar lewer. Dit is ‘n verhaal wat bly hang lank nadat die laaste bladsy gelees is.

Reviews
There are no reviews yet.