Price range: R55.00 through R129.00

Chuckey en Vriende Boek 2

Op ’n dag gaan Struisie en sy maats – Donsie, Chuckey, Dirkie en Prins William, vir ’n stap langs die rivier. Donsie waag dit in die water, maar beland in groot moeilikheid! Paniek slaan toe … wie kan Donsie help?

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
All Ages
Clear
978-1-99145-576-5 63 2025-01-28 Afrikaans N/A ,

Meet The Author

Struisie droom daarvan om te leer swem, maar vrees hou hom terug. Terwyl sy vriende vrolik in die water speel, kan hy net van die kant af toekyk.

Op ’n dag gaan Struisie en sy maats – Donsie, Chuckey, Dirkie en Prins William, vir ’n stap langs die rivier. Donsie waag dit in die water, maar beland in groot moeilikheid! Paniek slaan toe … wie kan Donsie help?

Book Type

, ,

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Chuckey en Vriende Boek 2”