Vir my is ʼn gedig ʼn kunswerk met ’n potlood of ’n pen, waarmee jy die uitspansel, die reënboog, ’n emosie of onthou op papier vaslê. Ek het die volgende iewers raak gelees: ʼn Digter is iemand wat hartstogtelik verlief is op die taal. Dit is so waar…
Koningin van die see (Grootdruk)
R279.00Wanneer ’n droom jou roep, moet jy soms die golwe trotseer om jou bestemming te bereik.

Reviews
There are no reviews yet.