VIRRIE TIENER IN MY HOOD is geskryf vir die tiener van vandag. Moord, verkragting en korrupsie is aan die orde van die dag. Geslagsgebaseerde geweld, dronkenskap, dwelm- en alkoholmisbruik is dinge wat aan hulle bekend is. Hulle ervaar dit eke dag in hul eie huise en omgewing. Hul begrip van reg en verkeerd word aangetas en hulle verloor moed en dryfkrag. Soms is dit as gevolg van min of geen ware rolmodelle.
Laasgenoemde het soms `n direkte uitwerking op sommige individue se skolastiese vordering. Hulle word as`t ware visieloos, want dis maar hoe hulle die lewe ervaar. Soms is die uitwerking van al die voortslepende geweld, mishandeling of misbruik die laaste strooi vir die tiener wat alreeds met die gemoedskommelinge wat so eie is aan tieners, ook moet sukkel. Sommige gee mee onder die druk en word statistieke van selfdood.
Daar is baie boeke vir tieners op die mark. My ondervinding is dat daar soms bo-oor die jongmens se kop gepraat word. VIRRIE TIENER IN MY HOOD praat met die jongeling op sý vlak en in ‘n taal wat hulle verstaan. Deur middel van scenario’s wat geskep word, bring die skrywer die boodskap van hoop. Die leser kan homself identifiseer met dit wat bespreek word en sodoende sien dat daar altyd hoop is, al lyk jou situasie hóé droewig.
Unlocking the Narrative A Comprehensive Guide
Price range: R129.00 through R350.00“Unlocking the Narrative: A Comprehensive Guide for Therapists, written by Dr Crystal Meletiou, is a valuable
introduction to the narrative paradigm. The author succeeds in opening the philosophical background of narrative
thinking, while explaining the relationship between the paradigm and the extensive narrative methods, making it an
essential tool for Narrative Therapists. Delving into every dimension of Narrative Therapy, this captivating guide is a
treasure trove of knowledge and techniques.” Emeritus Professor Julian Müller, Department of Practical Theology and
Mission Studies, University of Pretoria “In her new book, Unlocking the Narrative: A Comprehensive Guide for
Therapists, Dr Crystal Meletiou, provides valuable perspectives on the value and implementation of Narrative Therapy.
The book is modelled on solid academic principles and is written in such a way that it is accessible to a wide
audience. Using creative metaphors, the author exploits and develops the key concepts related to Narrative Therapy.

Reviews
There are no reviews yet.