Na haar ouma se dood beland Carmia in ‘n kinderhuis, vasbeslote om haar belofte na te kom om ’n beter lewe te bou. Op universiteit word sy geboelie oor haar agtergrond en gewig, maar vind onverwags vriendskap in Aiden en Mia – albei uitgestotenes met hul eie pyn. Carmia worstel om God se lig in haar lewe toe te laat, maar leer uiteindelik dat geloof, hoop en ware vriende haar kan help om haar drome en beloftes gestand te doen.
Ebony en Ivory
Price range: R89.00 through R209.00Claire, is die onstuimige golwe en donderweer. Michael, is die maan, sterre en die rustige see. Ebony and Ivory. Die perfekte kombinasie van donker en lig.
Maar gaan Claire ooit inpas by die voorbeeldige lewe en die perfekte toekoms wat Michael se invloedryke ouers vir hom as Teoloog beplan?

Reviews
There are no reviews yet.